Oorkant jou

10,49 €*

Nach dem Kauf zum Download bereit Ein Downloadlink ist wenige Minuten nach dem Kauf im eigenen Benutzerprofil verfügbar.

ISBN/EAN: 9781868428168
Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op 'n reis wat eintlikons almal s'n is: die pad van grootword en eienaarskap neem. Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat 'n tragiese simbool van verwaarlosing word. Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien - totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.

Juliana Coetzer is die skrywer van die topverkoper Bloedvreemd. Sy het haar eie praktyk as psigoterapeut in Pretoria.
Autor: Juliana Coetzer
EAN: 9781868428168
eBook Format: ePUB
Sprache: metaCatalog.groups.language.options.afrikaans
Produktart: eBook
Veröffentlichungsdatum: 04.09.2017
Untertitel: 'n Verhaal uit die binnekamer
Kategorie:
Schlagworte: Afrikaans Jonathan Ball Publishers Juliana Coetzer Non-fiction Oorkant jou Psigoterapie Psychology Sielkunde South Africa

0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.


shop display image

Möchten Sie lieber vor Ort einkaufen?

Haben Sie weiterführende Fragen zu diesem Buch oder anderen Produkten? Oder möchten Sie einfach doch lieber in der Buchhandlung stöbern? Wir sind gern persönlich für Sie da und beraten Sie auch telefonisch.

Buchhandlung Nettesheim GmbH
Hauptstraße 17
42349 Wuppertal
Telefon: 0202/472870

Mo – Fr09:30 – 18:00 UhrSa09:00 – 13:00 Uhr